|
ai-ai
Cape Town, South Africa
|
Ai so val die helde, is daar dalk nog...(nagte van passie) Wat het geword van verantwoordelikheid van openbare figure wat die helde is van ons jeug geen wonder ons jongmense maak soos hul wil - die voorbeeld word so mooi gestel!!
|
|
Dianne
Namibia
|
Hi Theuns, Baie geluk met jou en Jo-ann se baba dogtertjie. Ek wens julle alle sterkte toe en is seker julle gaan dinge uitwerk, de hel met die res!
Ek en my man geniet jou musiek verskriklik baie maak nie saak wat nie. Hoop Britney Deonè gaan vir jou nog baie plesier bring in die lewe. Jo-ann moet haar ook nie aan stories steur nie, want dis presies wat dit is, net stories (media-kos). Ek is seker sy verdien dit nie.
Ek kom ook van Namibia en kan nie wag om julle twee saam met jul dogter te sien nie.
Vriendelike Groete Dianne
|
|
Linda
Johannesburg, South Africa
|
Hi Theuns
Baie geluk met die pienk voetjies mag sy vir julle net vreugde verskaf!
Ek wil net vir jou sê, ons het baie respek vir jou, omdat jy dadelik verantwoordelikheid aanvaar het en vir die feit dat jy sê jy sal vir Britney Deoné voorsien van alles wat sy nodig mag kry. Ja, die materialistiese sal sy baie nodig hê maar onthou tog liefde oorwin alles!!!
Ons geniet jou musiek onsettend baie.
Jesus liefde vir julle al drie.
|
|
Shayla
Albemarle, NC
|
Why is it if someone is famous has a child out of wedlock, it's called a love child. For the rest of us it would be called a bastard!
|
|
“Im in love with...”
Since: Jul 11
Give love a chance
|
Please wait...
Shayla wrote: Why is it if someone is famous has a child out of wedlock, it's called a love child. For the rest of us it would be called a bastard! True dat, ask again.
|
|
Tell me when this thread is updated:
(Registration is not required)
Add to my Tracker
Send me an email
|